
“Om ‘n Lighawe van God
se liefde vir mense te wees”
Adres: Hoek van High en Eureka str, Pomona Kempton Park
Eredienstyd: Elke Sondag om 9:00
Wie is Ons?
NG Kempton Park Oos is ‘n lighawe van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak. Indien u geroepe voel om betrokke te raak, klik hier om meer uit te vind.
